Laerskool Boerefort
© Laerskool Boerefort

Kwartaal Inligting

KWARTAAL Programme:

Kwartaal 2 program - 2024

2024 PUBLIEKE

VAKANSIEDAE:

1 Januarie - Nuwe jaarsdag 21 Maart - Menseregtedag 29 Maart - Goeie Vrydag 1 April - Gesinsdag 27 April - Vryheidsdag 1 Mei – Werkersdag 16 Junie – Jeugdag 17 Junie – Publieke vakansiedag 9 Augustus - Vrouedag 24 September - Erfenisdag 16 Desember - Versoeningsdag 25 Desember - Kersdag 26 Desember - Welwillendheidsdag

2024 SKOOLKWARTALE:

Kwartaal 1: 15 Januarie – 20 Maart Kwartaal 2: 3 April – 14 Junie Kwartaal 3: 9 Julie – 20 September Kwartaal 4: 1 Oktober – 11 Desember